Sondag – 2018/04/01 Almal was weer vroeg uit die vere die volgende oggend en kort voor 7h is almal staan gemaak vir ‘n groepfoto. Andries het namens die groep ons dank aan Eric oorgedra vir die manier waarop hy die groep hanteer het en dat hy ons veilig gehou het. Ons het ook almal aangebied,…
Posted on