Woensdag – 2018/03/28 EscapĂ© was gereed in die blokke toe die skool 12h uitkom. Juan het geklim en ons het pad gevat Pretoria Noord toe om vir Oupa Ampie op te laai. Oupa se goedjies het reg gestaan en dit was net vinnig inlaai. Ek en Juan het Oupa se padkosboks mooitjies tussen ons op…
Posted on