Tag: Roofarend

2018 Kgalagadi – Dag 8

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Saterdag – 2018/10/20 Vanoggend was dit weer wekker-tyd en halfses het ons met ‘n spoed aan die gang gekom om vinnig alles gepak te kry, sodat ons kort by 6h by die hek kon uit… En Namibië se grenspos groet met die belofte dat ons wel nog eendag daar gaan…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 8

2016 Kgalagadi – Dag 3

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Maandag – 2016/09/19 Na die yskas en vrieskas deur die nag hulle kant gebring het, was dit weer ‘n terugpakkery in die koelboks en ‘n teruglaai van alles in Escapé, voor ons by Twee Rivieren kon uitry. Vandag was dit ons en die groot pad Nossob toe.…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 3

2015 Kgalagadi – Dag 5

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Maandag – 2015/09/28 Ons was vroeg-vroeg op en het met ons propvol, vuurwarm koffiebekers en ‘n bak beskuit in die skuiling gaan sit om te kyk hoe die Afrika-son oor die Kalahari-duine opkom… En ons was weer beloon met ‘n pragtige lugvertoning. Na ‘n vinnige tandeskrop het ons in die…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 5