Tag: Warrenton

2019 Boesmanland – Dag 1

Woensdag – 2019/03/20 Woensdagoggend, 20 Maart 2019, vat ons pad Prieska toe. Ons het oorslaapplek gereĆ«l by Excelsior River Cottages, met ‘n eenheid wat uitkyk op die Oranjerivier… so dit was die eerste skof Boesmanland toe. Die rit se vermaak was verskaf deur Juan wat vir ons ge-DJ het met behulp van Apple Music –…

Continue reading 2019 Boesmanland – Dag 1