Category: Afrikaans

Posts in Afrikaans

2015 Kgalagadi – Dag 4

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Sondag – 2015/09/27 Vandag was een van daardie dae wat mens nooit sal vergeet nie… Maar voor ek daarby kom… Ons het die oggend eers ‘n koffie gedrink en weer rustig na die sonsopkoms oor die kamp gekyk… en toe die groot oppak met geesdrif aangedurf, want watse ervarings sou…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 4

2015 Kgalagadi – Dag 3

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Saterdag – 2015/09/26 Die amptelike EERSTE dag in die Kgalagadi was begin met ‘n koppie koffie en beskuit, terwyl ons ons verlustig het in hoe die son stil en statig oor ‘n rustige kamp opkom. Vars gestort, net met ons piekniekmandjie gepak vir ontbyt by ‘n piekniekplek, het ons die…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 3

2015 Kgalagadi – Dag 2

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Vrydag – 2015/09/25 Ons was soos normaal redelik vroeg uit die vere. Daar het ‘n langerige pad voorgelê EN ons moes so ry dat daar nog genoeg tyd was om te gaan tent opslaan in Twee Rivieren…  Tannie Mara het ‘n lekker ontbyt reggesit, terwyl ons die slaap afgewas en…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 2