Herfs Ewening (Equinox) in die Bosveld 17-21 Maart 2017 Ons jaar het met 110 goed afgeskop en tussen die drawwery (letterlik en figuurlik) deur moes ons net bietjie gaan asem skep in die bos… As ons ‘n alleen-wegloop doen vir ‘n naweek (of lang naweek), dan is dit gewoonlik die bosveld wat roep, want ons…
Posted on