Month: September 2019

2019 Kgalagadi – Dag 7

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Einde met ‘n Hoogtepunt! Saterdag – 28 September 2019 Ons laaste oggend het aangebreek… Die ander voertuie het begin tou staan om uit te ry watergate toe, maar ons het met ons eerste beker koffie op die chalet se stoep gaan sit en kyk hoe die son oor die…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 7

2019 Kgalagadi – Dag 6

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Lang pad na Nossob Vrydag – 2019/09/27 Dit het weer baie afgekoel deur die nag. Dit was ‘n paar keer ‘n tweestryd tussen ‘n koue neus of asemhaal bo die duvet… Maar ons wou nie die koue trotseer om sokkies aan te trek nie, so ons het maar met…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 6

2019 Kgalagadi – Dag 5

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Rooi duine en meerkat manewales Donderdag – 2019/09/26 Voor die son ons kon opjaag vanoggend, het Christoff se blaas gepraat en het ons so strompel-strompel badkamer toe gestap. Die strompel was nie van deur-die-slaap wees nie, maar omdat ons bly opkyk het na die sterre wat nogsteeds in hulle…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 5

2019 Kgalagadi – Dag 4

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Kij Kij se rooikat Woensdag – 2019/09/25 Na ‘n minder koue nag, het ons vroeg geroer en net na halfsewe opgery Melkvlei se kant toe. Die bord by die winkeltjie het vertel van leeus en selfs ‘n luiperd wat gister op die roete gesien was… Ons het gehoop Juan…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 4

2019 Kgalagadi – Dag 3

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Die onderste duinepad Dinsdag – 2019/09/24 Dit was ‘n bitter koue nag in Twee Rivieren! Ons was nie voorbereid vir daardie koue nie… Ons het die hele nag deur lepel gelê… dan was ek die binne lepel en dan was Christoff die binne lepel… Ons het op ‘n stadium…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 3

2019 Kgalagadi – Dag 2

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Van Zylsrus na Twee Rivieren… en bietjie verder Maandag – 2019/09/23 Rondom sesuur word ons wakker van stemme in die binnehof buite ons kamer… en in die agtergrond is die ritmiese gedreun van ‘n speaker wat se bas vibreer… Juan was reeds wakker. 😉 Toe Christoff sy kop by…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 2