Month: March 2023

2023 Noordkaap – Dag 8

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Voorwaarts huistoe Saterdag – 25 Maart 2023 Ons was vroeg Saterdagoggend wakker en na ‘n vinnige koppie koffie het ons altwee besluit om nie die sinkbadjie in die badkamer aan te durf nie. Ons sou maar die middag tuis ons lywe in ons eie stort gaan lawe. Ons het besluit om die…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 8

2023 Noordkaap – Dag 7

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Augrabies na Orania Vrydag – 24 Maart 2023 Vrydagoggend het ons dit bietjie rustiger gevat. Na ‘n verfrissende stort, het ons ons tweede beker koffie opgedra na die uitkykpunt bo-op die cottage. Die toneel wat ons aanskou het was net nog meer indrukwekkend van so 2-3 meter hoër af. Buiten dat die…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 7

2023 Noordkaap – Dag 6

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Uit die Richtersveld na Augrabies Donderdag – 23 Maart 2023 Die stilte van die nag was amper tasbaar. Daar was nie diertjies wat geroep het nie, maar daar was wel snuffelaars wat ons asblik iewers in die nag omgegooi het. Gelukkig was daar nie veel of skadelike goed om te aas nie.…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 6

2023 Noordkaap – Dag 5

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! In die Richtersveld na Gannakouriep Woensdag – 22 Maart 2023 Na ‘n onrustige nag het selfs ek later as normaal geslaap. Die enkelbed matrasse in die huisie het met elke draai in die nag, die res van die huisie laat weet daar was beweging gewees. Met die gevolg dat ons rondom halfsewe…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 5

2023 Noordkaap – Dag 4

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Via Suid Afrika se hoekie na Sendelingsdrift Dinsdag – 21 Maart 2023 Die son kom later op so noord teen die Weskus, met die gevolg was ek elke oggend voor Christoff wakker. Hy’s ‘n battery hoender en ek is ‘n gewoonte dier – as die son later opkom as wat ons gewoond…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 4

2023 Noordkaap – Dag 3

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Kuslangs na Port Nolloth Maandag – 20 Maart 2023 Maandagoggend was ons behoorlik traag uit die vere. Die eerste deel van die nag was ‘n gestoei met kamikazi muskiete, totdat ons die Peaceful Sleep matjie begin opwarm het. Na die eerste koppie koffie en ‘n beskuitjie of twee, het ons begin lewe…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 3

2023 Noordkaap – Dag 2

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Deur die Wildeperdehoekpas na Hondeklipbaai Sondag – 19 Maart 2023 Of dit die opgewondenheid was van die onbekende wat voorgelê het en of dit maar net my middeljarige slegte slaap is, sal ek nie weet nie, maar Kathumzi se bed het al die slaap na Christoff se kant toe uitgedeel. Ek was…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 2

2023 Noordkaap – Dag 1

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Pretoria na Kathu Saterdag – 18 Maart 2023 Ons het besluit ons is met vakansie, so daar was geen wekkers gestel nie. Winston was basies klaar gepak. Dit was net die kamp-yskassie, tasse en padkos koeler wat ingepak moes word voor ons kon pad vat. 6h45 was alles gelaai, die jerrie kanne…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 1