Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Van Zylsrus en Twee Rivieren aankoms Vrydag – 2015/09/25 Ons was soos normaal redelik vroeg uit die vere. Daar het ‘n langerige pad voorgelê EN ons moes so ry dat daar nog genoeg tyd was om te gaan tent opslaan in Twee Rivieren… Tannie Mara het ‘n lekker ontbyt reggesit,…
Posted on