Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Pretoria tot in Kuruman Donderdag – 2015/09/24 Ons is kort na 6h uit Centurion om Oupa Ampie in die Moot te gaan oplaai en die pad terug te vat N14 toe, vir die begin van ‘n amper-dag-se-ry na Kuruman. Daar’s eers by Mugg & Bean op die N14 gestop vir…
Posted on