Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Springbokkie geboorte en die stand-off by Vaalpan Maandag – 2015/09/28 Ons was vroeg-vroeg op en het met ons propvol, vuurwarm koffiebekers en ‘n bak beskuit in die skuiling gaan sit om te kyk hoe die Afrika-son oor die Kalahari-duine opkom… En ons was weer beloon met ‘n pragtige lugvertoning. Na ‘n…
Posted on