‘n Leeu van ‘n Vakansie! Klein jakkalsie, meerkatjies en een slapende leeu. Maandag – 2018/10/22 Kyk! As ons gedink het die vorige nag se wind was woes, was dit omdat ons nog nie geweet het hoe gisternag se wind sou waai nie. Ek was met tye benoud dat ons tent, met ons nog binne in,…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 10
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 9
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Wind-op watergat toe saam met ‘n mooi jong leeumannetjie. Sondag – 2018/10/21 Deur die nag het die wind opgekom en met tye die slaap heeltemal weggeblaas. Gelukkig nie die tent ook nie… Ons het net vinnig gaan tande skrop, ons flesse volgemaak en Melkvlei se kant toe gery. Die eerste…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 8
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Die wag by die boom, die slapende leeus, vretende jagluiperds en draffende gevlekte hiëna. Saterdag – 2018/10/20 Vanoggend was dit weer wekker-tyd en halfses het ons met ‘n spoed aan die gang gekom om vinnig alles gepak te kry, sodat ons kort by 6h by die hek kon uit… En…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 7
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Vier leeus in die verte en jagluiperds in die koelte. Vrydag – 2018/10/19 Die krag in die kampe word tussen 22h in die aand en 5h soggens afgeskakel. By Mata-Mata word van ‘n kragopwekker gebruik gemaak en die meneer vreet ongeveer 400 liter diesel ‘n dag… So toe ek vanoggend…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 6
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Duinepad na Mata-Mata, met meerkatjies en NOG leeus. Donderdag – 2018/10/18 Na ‘n nag van baie rondrol en min slaap – in my geval, want my man sukkel nie met slaap nie – moes ons ons tentpenne by nommer 13 in Nossob lig. In minder as twee ure was daar…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 5
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Skietende lense by Cubitje Quap en stories in die Nossob skuiling. Woensdag – 2018/10/17 Vanoggend het my blaas my kort by 5h gejaag en kon ons nog die bespikkelde sterrehemel bewonder oppad ablusie blokke toe… en rustiger oppad terug tent toe… Orion was duidelik uitge-êts reg bokant ons… Rondom ons…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 4
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Soekende wyfie leeu, beseerde bruin hiëna en Hendrik se tande. Dinsdag – 2018/10/16 Vanoggend was dit nie die ongeduldige geneul van ‘n wekker wat ons wakker gemaak het nie, maar die kamp geluide soos die ander kampeerders in Nossob uit die blokke kom vir die hek wat 6h oopmaak. So…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 3
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Lui leeus en nog ‘n bateleur in vlug. Maandag – 2018/10/15 Vanoggend het die wekker ons halfses wakker geraas. Ek wens ek kon sê ons het uit die bed gespring, maar al slaap die opblaas matras baie lekker, was dit meer ‘n rol-poging van lê tot hande-vier-voet en dan regop……
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 2
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Slapende leeu en skroppende wildebeeste… en Nossob! Sondag – 2018/10/14 Twee Rivieren se hek maak 7h in die oggend oop. Ons was so klein bietjie agter skedule. Ons was eers 7h10 daar. Die stuk tussen Twee Rivieren en Nossob neem gemiddeld so vier en ‘n half ure en ons wou…
Posted on
2018 Kgalagadi – Dag 1
‘n Leeu van ‘n Vakansie! Tot op die drumpel van die Kgalagadi! Saterdag – 2018/10/13 Toe die wekker se deuntjie 3h vanoggend deur die kamer weergalm was ons nog glad nie reg vir opstaan nie… Veral nie toe ek deur die gordyne loer en sien hoe die reën op die bure se dak afkom nie.…
Posted on
2018 Mafunyane – Dag 5
4×4 Eco Roete – Kruger Konvooi! Alle goeie dinge kom tot ‘n Einde Sondag – 2018/04/01 Almal was weer vroeg uit die vere die volgende oggend en kort voor 7h is almal staan gemaak vir ‘n groepfoto. Andries het namens die groep ons dank aan Eric oorgedra vir die manier waarop hy die groep hanteer…
Posted on
2018 Mafunyane – Dag 4
4×4 Eco Roete – Kruger Konvooi! Die Grand Finalé Saterdag – 2018/03/31 Die volgende oggend is ons weer vroeg uit die vere en ek moes wikkel om ‘n foto van die kamp te kry, terwyl almal al begin opslaan het. Die vorige aand was dit reeds te donker om ‘n behoorlike idee te kon vorm van…
Posted on
2018 Mafunyane – Dag 3
4×4 Eco Roete – Kruger Konvooi! Water kruisings en kwaai knewels Vrydag – 2018/03/30 Deur die nag was daar kort-kort geluide uit die kamp uit, van mense wat roer, kinders wat iets soek, of iemand wat ‘n draai loop, maar geen diere-besoekers nie. Die volgende oggend het ons rondom 6h begin roer en na ‘n…
Posted on
2018 Mafunyane – Dag 2
4×4 Eco Roete – Kruger Konvooi! Konvooi van Manne wat KAN Donderdag – 2018/03/29 Met die opstaanslag by Amigahram, maak ons kennis met Oom Jan en Tannie Susan, Andries van Heerden se ouers. Surita het saam met Oupa en Ouma in die gastehuis gebly en ons kon sommer voor die Phalaborwa-hek-wegspring kennis maak met van…
Posted on
2018 Mafunyane – Dag 1
4×4 Eco Roete – Kruger Konvooi! Pad na Phalaborwa Woensdag – 2018/03/28 Escapé was gereed in die blokke toe die skool 12h uitkom. Juan het geklim en ons het pad gevat Pretoria Noord toe om vir Oupa Ampie op te laai. Oupa se goedjies het reg gestaan en dit was net vinnig inlaai. Ek en…