Tag: Rooiputs

2024 Kgalagadi – Dag 2

Somer in die Kgalagadi! Twee Rivieren – hier’s ons weer! Sondag – 14 Januarie 2024 Christoff het in die nag begin hoes agv die lugversorger, so ons het dit afgesit… Dit was egter nie lank voor die nag se hitte ons bekruip het nie…en muskiete! Dit het ons oorval! Die gevolg was dat ons maar…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 2

2019 Kgalagadi – Dag 4

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Kij Kij se rooikat Woensdag – 2019/09/25 Na ‘n minder koue nag, het ons vroeg geroer en net na halfsewe opgery Melkvlei se kant toe. Die bord by die winkeltjie het vertel van leeus en selfs ‘n luiperd wat gister op die roete gesien was… Ons het gehoop Juan…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 4

2018 Kgalagadi – Dag 9

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Wind-op watergat toe saam met ‘n mooi jong leeumannetjie. Sondag – 2018/10/21 Deur die nag het die wind opgekom en met tye die slaap heeltemal weggeblaas. Gelukkig nie die tent ook nie… Ons het net vinnig gaan tande skrop, ons flesse volgemaak en Melkvlei se kant toe gery. Die eerste…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 9

2018 Kgalagadi – Dag 2

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Slapende leeu en skroppende wildebeeste… en Nossob! Sondag – 2018/10/14 Twee Rivieren se hek maak 7h in die oggend oop. Ons was so klein bietjie agter skedule. Ons was eers 7h10 daar. Die stuk tussen Twee Rivieren en Nossob neem gemiddeld so vier en ‘n half ure en ons wou…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 2