Tag: Nossob

2024 Kgalagadi – Dag 13

Somer in die Kgalagadi! Leeus! Leeus! Leeus! Donderdag – 25 Januarie 2024 En so bederf Nossob ons met behoorlike Kgalagadi-naggeluide vir ons laaste nag… Leeus wat brul in die vroë oggend ure! Na ons opstaan-koppie-koffie, het ons vinnig die huisie ontruim, sleutels ingegee en kort voor 7h by die Nossob hek uit. Ons het die…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 13

2024 Kgalagadi – Dag 11

Somer in die Kgalagadi! Gharagab na Nossob! Dinsdag – 23 Januarie 2024 Dit was weer ‘n heerlike, koel nag in die Kgalagadi! Interessant hoe die wildernis kampe (behalwe Bitterpan) uitdraai om koeler te wees – sonder lugversorging – as die groter kampe se blyplek. Ons het selfs die seile opgezip in die nag omdat die…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 11

2024 Kgalagadi – Dag 10

Somer in die Kgalagadi! Gharagab! Maandag – 22 Januarie 2024 Ons het vroeg geroer en vinnig gepak sodat ons net na 7h die wasgoed kon ingee by die winkeltjie en toe pad gevat by die noordelike hek uit. Ons het rustig opgery deur die verskillende watergate, maar buiten vir twee bateleurs wat koppe bymekaar gesit…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 10

2024 Kgalagadi – Dag 9

Somer in die Kgalagadi! Leeus by Bitterpan! Sondag – 21 Januarie 2024 Dit was weer ‘n wildernis kamp, dus geen slaappilletjie… Die gevolg was dat heelwat naggeluide gesorg het vir ‘n rustelose nag… Maar geen leeus wat gebrul het, of uile se hoot-hoot nie. Dit was meer die geritsel van jakkalsies en ander kleinerige diertjies.…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 9

2024 Kgalagadi – Dag 8

Somer in die Kgalagadi! Bitterpan, jou warm ding! Saterdag – 20 Januarie 2024 Ons huisie was baie naby aan die kamp se heining, maar daar was geen uitsig in die rivierloop in of op die watergat nie. Ons het dus vroeg lewe gekry en pad gevat Cubitje Quap toe. Oppad was daar jongerige koedoes wat…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 8

2024 Kgalagadi – Dag 7

Somer in die Kgalagadi! 1-2-3 Welpies! Vrydag – 19 Januarie 2024 Vandag verruil ons Mata-Mata vir Nossob, so daar het ‘n paar uur in Winston vir ons gewag. Ons het rustig opgestaan, begin klaarmaak en pak. Dit was nog lekker koel op die stoepie en alhoewel daar niks in die rivierloop was nie, het ons…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 7

2024 Kgalagadi – Dag 5

Somer in die Kgalagadi! Kol-katte en duine paaie! Woensdag – 17 Januarie 2024 Ons het baie beter geslaap, maar ‘n hoogsomer nag in die Kgalagadi se groot kampe het maar sy onderbrekings. 22h toe die krag afgaan, was ons op om vensters oop te maak, terwyl die anti-muskiet-spiraal sy rokie na die dak laat sirkel……

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 5

2024 Kgalagadi – Dag 3

Somer in die Kgalagadi! Groen rivierlope! Maandag – 15 Januarie 2024 Ons het besluit om ‘n wekker te stel… Eerste amptelike dag van vakansie – en ons staan 5h op… Die rede? Die hekke maak 5h30 al oop en ons wou weer ‘n draai in die Nossob opry, voor ons die huisie moes ontruim en…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 3

2024 Kgalagadi – Dag 2

Somer in die Kgalagadi! Twee Rivieren – hier’s ons weer! Sondag – 14 Januarie 2024 Christoff het in die nag begin hoes agv die lugversorger, so ons het dit afgesit… Dit was egter nie lank voor die nag se hitte ons bekruip het nie…en muskiete! Dit het ons oorval! Die gevolg was dat ons maar…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 2

2019 Kgalagadi – Dag 7

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Einde met ‘n Hoogtepunt! Saterdag – 28 September 2019 Ons laaste oggend het aangebreek… Die ander voertuie het begin tou staan om uit te ry watergate toe, maar ons het met ons eerste beker koffie op die chalet se stoep gaan sit en kyk hoe die son oor die…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 7

2019 Kgalagadi – Dag 6

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Lang pad na Nossob Vrydag – 2019/09/27 Dit het weer baie afgekoel deur die nag. Dit was ‘n paar keer ‘n tweestryd tussen ‘n koue neus of asemhaal bo die duvet… Maar ons wou nie die koue trotseer om sokkies aan te trek nie, so ons het maar met…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 6

2019 Kgalagadi – Dag 3

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Die onderste duinepad Dinsdag – 2019/09/24 Dit was ‘n bitter koue nag in Twee Rivieren! Ons was nie voorbereid vir daardie koue nie… Ons het die hele nag deur lepel gelê… dan was ek die binne lepel en dan was Christoff die binne lepel… Ons het op ‘n stadium…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 3

2018 Kgalagadi – Dag 6

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Duinepad na Mata-Mata, met meerkatjies en NOG leeus. Donderdag – 2018/10/18 Na ‘n nag van baie rondrol en min slaap – in my geval, want my man sukkel nie met slaap nie – moes ons ons tentpenne by nommer 13 in Nossob lig. In minder as twee ure was daar…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 6

2018 Kgalagadi – Dag 5

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Skietende lense by Cubitje Quap en stories in die Nossob skuiling. Woensdag – 2018/10/17 Vanoggend het my blaas my kort by 5h gejaag en kon ons nog die bespikkelde sterrehemel bewonder oppad ablusie blokke toe… en rustiger oppad terug tent toe… Orion was duidelik uitge-êts reg bokant ons… Rondom ons…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 5