Tag: Leeuwdril

2019 Kgalagadi – Dag 6

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Lang pad na Nossob Vrydag – 2019/09/27 Dit het weer baie afgekoel deur die nag. Dit was ‘n paar keer ‘n tweestryd tussen ‘n koue neus of asemhaal bo die duvet… Maar ons wou nie die koue trotseer om sokkies aan te trek nie, so ons het maar met…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 6

2019 Kgalagadi – Dag 5

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Rooi duine en meerkat manewales Donderdag – 2019/09/26 Voor die son ons kon opjaag vanoggend, het Christoff se blaas gepraat en het ons so strompel-strompel badkamer toe gestap. Die strompel was nie van deur-die-slaap wees nie, maar omdat ons bly opkyk het na die sterre wat nogsteeds in hulle…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 5

2019 Kgalagadi – Dag 4

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Kij Kij se rooikat Woensdag – 2019/09/25 Na ‘n minder koue nag, het ons vroeg geroer en net na halfsewe opgery Melkvlei se kant toe. Die bord by die winkeltjie het vertel van leeus en selfs ‘n luiperd wat gister op die roete gesien was… Ons het gehoop Juan…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 4

2018 Kgalagadi – Dag 11

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Leeuwdril 4×4 roete, kamp opslaan en kuier. Dinsdag – 2018/10/23 Na ‘n koue nat nag, het ons vanoggend die permit gaan haal om die 4×4 roete by Leeuwdril te ry. Christoff het dit gister bespreek en betaal. So was ons oppad om nog ‘n stukkie van die Kgalagadi te ry,…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 11

2018 Kgalagadi – Dag 8

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Die wag by die boom, die slapende leeus, vretende jagluiperds en draffende gevlekte hiëna. Saterdag – 2018/10/20 Vanoggend was dit weer wekker-tyd en halfses het ons met ‘n spoed aan die gang gekom om vinnig alles gepak te kry, sodat ons kort by 6h by die hek kon uit… En…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 8

2015 Kgalagadi – Dag 3

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Leeuwyfies en piekniek by Melkvlei Saterdag – 2015/09/26 Die amptelike EERSTE dag in die Kgalagadi was begin met ‘n koppie koffie en beskuit, terwyl ons ons verlustig het in hoe die son stil en statig oor ‘n rustige kamp opkom. Vars gestort, net met ons piekniekmandjie gepak vir ontbyt by…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 3

2015 Kgalagadi – Day 3

The first unforgettable Kgalagadi trip! Saturday – 2015/09/26 The FIRST formal day in the Kgalagadi began with a steaming cup of coffee and rusks, while we watched the sun rising silently above the peaceful camp. Freshly showered, we packed a basket for breakfast and headed off towards Nossob with great expectations. Samevloeiing was the first…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Day 3