Somer in die Kgalagadi! Op en af in die Auob! Dinsdag – 16 Januarie 2024 Wat ‘n nag! Die krag gaan 22h af in die kamp en toe die lugversorger en waaier gaan staan, het al die muskiete uit die gordyn voue uitgekruip. Jy word wakker en elke ledemaat brand met bytplekke… dan zoem iets…
Posted on