Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Uit die Richtersveld na Augrabies Donderdag – 23 Maart 2023 Die stilte van die nag was amper tasbaar. Daar was nie diertjies wat geroep het nie, maar daar was wel snuffelaars wat ons asblik iewers in die nag omgegooi het. Gelukkig was daar nie veel of skadelike goed om te aas nie.…
Tag: Richtersveld
Posted on
2023 Noordkaap – Dag 6
Posted on
2023 Noordkaap – Dag 5
Die Noordkaap Verkenningsveldtog! In die Richtersveld na Gannakouriep Woensdag – 22 Maart 2023 Na ‘n onrustige nag het selfs ek later as normaal geslaap. Die enkelbed matrasse in die huisie het met elke draai in die nag, die res van die huisie laat weet daar was beweging gewees. Met die gevolg dat ons rondom halfsewe…
Posted on
2023 Noordkaap – Dag 4
Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Via Suid Afrika se hoekie na Sendelingsdrift Dinsdag – 21 Maart 2023 Die son kom later op so noord teen die Weskus, met die gevolg was ek elke oggend voor Christoff wakker. Hy’s ‘n battery hoender en ek is ‘n gewoonte dier – as die son later opkom as wat ons gewoond…