2023 Noordkaap – Dag 2

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Deur die Wildeperdehoekpas na Hondeklipbaai Sondag – 19 Maart 2023 Of dit die opgewondenheid was van die onbekende wat voorgelê het en of dit maar net my middeljarige slegte slaap is, sal ek nie weet nie, maar Kathumzi se bed het al die slaap na Christoff se kant toe uitgedeel. Ek was…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 2

2023 Noordkaap – Dag 1

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Pretoria na Kathu Saterdag – 18 Maart 2023 Ons het besluit ons is met vakansie, so daar was geen wekkers gestel nie. Winston was basies klaar gepak. Dit was net die kamp-yskassie, tasse en padkos koeler wat ingepak moes word voor ons kon pad vat. 6h45 was alles gelaai, die jerrie kanne…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 1

2019 Kgalagadi – Dag 7

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Einde met ‘n Hoogtepunt! Saterdag – 28 September 2019 Ons laaste oggend het aangebreek… Die ander voertuie het begin tou staan om uit te ry watergate toe, maar ons het met ons eerste beker koffie op die chalet se stoep gaan sit en kyk hoe die son oor die…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 7

2019 Kgalagadi – Dag 6

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Lang pad na Nossob Vrydag – 2019/09/27 Dit het weer baie afgekoel deur die nag. Dit was ‘n paar keer ‘n tweestryd tussen ‘n koue neus of asemhaal bo die duvet… Maar ons wou nie die koue trotseer om sokkies aan te trek nie, so ons het maar met…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 6

2019 Kgalagadi – Dag 5

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Rooi duine en meerkat manewales Donderdag – 2019/09/26 Voor die son ons kon opjaag vanoggend, het Christoff se blaas gepraat en het ons so strompel-strompel badkamer toe gestap. Die strompel was nie van deur-die-slaap wees nie, maar omdat ons bly opkyk het na die sterre wat nogsteeds in hulle…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 5

2019 Kgalagadi – Dag 4

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Kij Kij se rooikat Woensdag – 2019/09/25 Na ‘n minder koue nag, het ons vroeg geroer en net na halfsewe opgery Melkvlei se kant toe. Die bord by die winkeltjie het vertel van leeus en selfs ‘n luiperd wat gister op die roete gesien was… Ons het gehoop Juan…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 4

2019 Kgalagadi – Dag 3

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Die onderste duinepad Dinsdag – 2019/09/24 Dit was ‘n bitter koue nag in Twee Rivieren! Ons was nie voorbereid vir daardie koue nie… Ons het die hele nag deur lepel gelê… dan was ek die binne lepel en dan was Christoff die binne lepel… Ons het op ‘n stadium…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 3

2019 Kgalagadi – Dag 2

Al die Bestandele van ‘n Wenresep! Van Zylsrus na Twee Rivieren… en bietjie verder Maandag – 2019/09/23 Rondom sesuur word ons wakker van stemme in die binnehof buite ons kamer… en in die agtergrond is die ritmiese gedreun van ‘n speaker wat se bas vibreer… Juan was reeds wakker. 😉 Toe Christoff sy kop by…

Continue reading 2019 Kgalagadi – Dag 2

2019 Boesmanland – Dag 4

Boesmanland! Vat my hart! Pietersfontein na Modderrivier, via die Windpomp Museum Saterdag – 2019/03/23 Saterdagoggend het ons maar traag opgestaan, want ons het besef dis ons laaste tydjie op die plaas. Ek en Christoff het weer in die Locks se slaapkamer gaann plaasneem, met ons eerste bekers koffie en ‘n ekstra lang kuier ingesit, voor…

Continue reading 2019 Boesmanland – Dag 4

2019 Boesmanland – Dag 2

Boesmanland! Vat my hart! Prieska na Pietersfontein Donderdag – 2019/03/21 Donderdagoggend het ons hier by sesuur eers lewe gekry. Ons is almal met bekers stoep toe, waar Juan die verskafde beskuit verorber het. Nadat Christoff se beker leeg was, het hy verkas stort toe… En ‘n paar minute na hy weg is, sien ek ‘n…

Continue reading 2019 Boesmanland – Dag 2

2019 Boesmanland – Dag 1

Boesmanland! Vat my hart! Pad na Prieska Woensdag – 2019/03/20 Woensdagoggend, 20 Maart 2019, vat ons pad Prieska toe. Ons het oorslaapplek gereël by Excelsior River Cottages, met ‘n eenheid wat uitkyk op die Oranjerivier… so dit was die eerste skof Boesmanland toe. Die rit se vermaak was verskaf deur Juan wat vir ons ge-DJ…

Continue reading 2019 Boesmanland – Dag 1

2018 Desember

Via Gaborone na Marakele! Vrydagmiddag, 14 Desember, het ons pad gevat Skilpadnek grenspos toe. Ons bestemming vir die nag was die Kleynhans huis buite Gaborone, via Chris & Mariëtte se blyplek net buite die Mokolodi Natuurreservaat. Laasgenoemde was Juan se bestemming vir die volgende paar dae… Maar eers moes ons die man suksesvol deur die…

Continue reading 2018 Desember

2018 Kgalagadi – Dag 11

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Leeuwdril 4×4 roete, kamp opslaan en kuier. Dinsdag – 2018/10/23 Na ‘n koue nat nag, het ons vanoggend die permit gaan haal om die 4×4 roete by Leeuwdril te ry. Christoff het dit gister bespreek en betaal. So was ons oppad om nog ‘n stukkie van die Kgalagadi te ry,…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 11