Tag: Suzuki

2024 Kgalagadi – Dag 13

Somer in die Kgalagadi! Leeus! Leeus! Leeus! Donderdag – 25 Januarie 2024 En so bederf Nossob ons met behoorlike Kgalagadi-naggeluide vir ons laaste nag… Leeus wat brul in die vroë oggend ure! Na ons opstaan-koppie-koffie, het ons vinnig die huisie ontruim, sleutels ingegee en kort voor 7h by die Nossob hek uit. Ons het die…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 13

2024 Kgalagadi – Dag 10

Somer in die Kgalagadi! Gharagab! Maandag – 22 Januarie 2024 Ons het vroeg geroer en vinnig gepak sodat ons net na 7h die wasgoed kon ingee by die winkeltjie en toe pad gevat by die noordelike hek uit. Ons het rustig opgery deur die verskillende watergate, maar buiten vir twee bateleurs wat koppe bymekaar gesit…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 10

2023 Noordkaap – Dag 1

Die Noordkaap Verkenningsveldtog! Pretoria na Kathu Saterdag – 18 Maart 2023 Ons het besluit ons is met vakansie, so daar was geen wekkers gestel nie. Winston was basies klaar gepak. Dit was net die kamp-yskassie, tasse en padkos koeler wat ingepak moes word voor ons kon pad vat. 6h45 was alles gelaai, die jerrie kanne…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 1