Tag: Skilpad

2024 Kgalagadi – Dag 13

Somer in die Kgalagadi! Leeus! Leeus! Leeus! Donderdag – 25 Januarie 2024 En so bederf Nossob ons met behoorlike Kgalagadi-naggeluide vir ons laaste nag… Leeus wat brul in die vroë oggend ure! Na ons opstaan-koppie-koffie, het ons vinnig die huisie ontruim, sleutels ingegee en kort voor 7h by die Nossob hek uit. Ons het die…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 13

2024 Kgalagadi – Dag 2

Somer in die Kgalagadi! Twee Rivieren – hier’s ons weer! Sondag – 14 Januarie 2024 Christoff het in die nag begin hoes agv die lugversorger, so ons het dit afgesit… Dit was egter nie lank voor die nag se hitte ons bekruip het nie…en muskiete! Dit het ons oorval! Die gevolg was dat ons maar…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 2