Tag: Arend

2024 Kgalagadi – Dag 8

Somer in die Kgalagadi! Bitterpan, jou warm ding! Saterdag – 20 Januarie 2024 Ons huisie was baie naby aan die kamp se heining, maar daar was geen uitsig in die rivierloop in of op die watergat nie. Ons het dus vroeg lewe gekry en pad gevat Cubitje Quap toe. Oppad was daar jongerige koedoes wat…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 8

2024 Kgalagadi – Dag 7

Somer in die Kgalagadi! 1-2-3 Welpies! Vrydag – 19 Januarie 2024 Vandag verruil ons Mata-Mata vir Nossob, so daar het ‘n paar uur in Winston vir ons gewag. Ons het rustig opgestaan, begin klaarmaak en pak. Dit was nog lekker koel op die stoepie en alhoewel daar niks in die rivierloop was nie, het ons…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 7

2024 Kgalagadi – Dag 4

Somer in die Kgalagadi! Op en af in die Auob! Dinsdag – 16 Januarie 2024 Wat ‘n nag! Die krag gaan 22h af in die kamp en toe die lugversorger en waaier gaan staan, het al die muskiete uit die gordyn voue uitgekruip. Jy word wakker en elke ledemaat brand met bytplekke… dan zoem iets…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 4

2024 Kgalagadi – Dag 2

Somer in die Kgalagadi! Twee Rivieren – hier’s ons weer! Sondag – 14 Januarie 2024 Christoff het in die nag begin hoes agv die lugversorger, so ons het dit afgesit… Dit was egter nie lank voor die nag se hitte ons bekruip het nie…en muskiete! Dit het ons oorval! Die gevolg was dat ons maar…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 2

2015 Kgalagadi – Dag 6

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Mata-Mata tot by Witsand se brullende duine Dinsdag – 2015/09/29 Ons het besonder rustig geslaap, as mens die vorige aand se ervaring in ag neem, maar kort by 5h was ons uit vir koffie in die skuiling. Die oggend het ons weer beloon met ‘n mooi sonsopkoms, terwyl ons koffie…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 6