Tag: Uil

2016 Kgalagadi – Dag 9

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Bitterpan toe! Sondag – 2016/09/25 Sondagoggend is ons weer rondom halfsewe uit die kamp uit in ‘n noordelike rigting Kwang toe. Kort by Cubitje Quap het ons paaie met die pragtige kudu bul gekruis. En toe sien ons die katspore in die pad. Dit was seker die…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 9

2016 Kgalagadi – Dag 3

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Twee Rivieren na Nossob, met leeus en allerlei voëls langs die pad Maandag – 2016/09/19 Na die yskas en vrieskas deur die nag hulle kant gebring het, was dit weer ‘n terugpakkery in die koelboks en ‘n teruglaai van alles in Escapé, voor ons by Twee Rivieren…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 3

2016 Kgalagadi – Dag 2

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Deben tot by Auchterlonie via Twee Rivieren Sondag – 2016/09/18 Ons was weer vroegerig op en na ‘n koppie koffie was dit die manne en die bakkie se bande. Ons het die vorige dag die bande afgeblaas om die bondels hout, wat op Escapé se dak gepak…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 2

2015 Kgalagadi – Dag 4

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Twee Rivieren en Mata-Mata, maar dit was die GROOT leeuvangsdag! Sondag – 2015/09/27 Vandag was een van daardie dae wat mens nooit sal vergeet nie… Maar voor ek daarby kom… Ons het die oggend eers ‘n koffie gedrink en weer rustig na die sonsopkoms oor die kamp gekyk… en toe…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 4