Tag: Nossob

2018 Kgalagadi – Dag 4

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Soekende wyfie leeu, beseerde bruin hiëna en Hendrik se tande. Dinsdag – 2018/10/16 Vanoggend was dit nie die ongeduldige geneul van ‘n wekker wat ons wakker gemaak het nie, maar die kamp geluide soos die ander kampeerders in Nossob uit die blokke kom vir die hek wat 6h oopmaak. So…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 4

2018 Kgalagadi – Dag 3

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Lui leeus en nog ‘n bateleur in vlug. Maandag – 2018/10/15 Vanoggend het die wekker ons halfses wakker geraas. Ek wens ek kon sê ons het uit die bed gespring, maar al slaap die opblaas matras baie lekker, was dit meer ‘n rol-poging van lê tot hande-vier-voet en dan regop……

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 3

2018 Kgalagadi – Dag 2

‘n Leeu van ‘n Vakansie! Slapende leeu en skroppende wildebeeste… en Nossob! Sondag – 2018/10/14 Twee Rivieren se hek maak 7h in die oggend oop. Ons was so klein bietjie agter skedule. Ons was eers 7h10 daar. Die stuk tussen Twee Rivieren en Nossob neem gemiddeld so vier en ‘n half ure en ons wou…

Continue reading 2018 Kgalagadi – Dag 2

2016 Kgalagadi – Dag 9

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Bitterpan toe! Sondag – 2016/09/25 Sondagoggend is ons weer rondom halfsewe uit die kamp uit in ‘n noordelike rigting Kwang toe. Kort by Cubitje Quap het ons paaie met die pragtige kudu bul gekruis. En toe sien ons die katspore in die pad. Dit was seker die…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 9

2016 Kgalagadi – Dag 8

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Cheetah, Bateleur en ander gevlerkte diere Saterdag – 2016/09/24 Saterdagoggend het redelik opwindend begin. Ons moes kamp opslaan en skuif na ‘n huisie en het besluit om weer vroeg ‘n draai te gaan ry. Ons sou daarna kamp kom afslaan voor dit te warm raak. Ons is…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 8

2016 Kgalagadi – Dag 7

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Breëkop arend en bakkie probleme Vrydag – 2016/09/23 Vrydag het nie heeltemal volgens plan verloop nie. Ons wou suid uit toe die hek oopmaak en dan die boonste duinepad ry Kamqua toe… Maar, kom ons begin by die begin. Die leeus het basies deur die nag geselsies…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 7

2016 Kgalagadi – Dag 6

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Die pad na Mabua Donderdag – 2016/09/22 Daar was geen nagtelike eskapades van enige leeus nie, so ons het heerlik deurgeslaap tot die dag gebreek het, maar voor ons ons eerste koppie koffie in ons slaapsakke kon nuttig, moes ons eers van die oornag-voggies ontslae gaan raak…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 6

2016 Kgalagadi – Dag 5

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Nossob en omgewing se watergate Woensdag – 2016/09/21 Rondom middernag, iewers in die omgewing, het ‘n leeu weer begin brul. Christoff het heerlik deur dit geslaap, maar ek was van daar af baie wakker, alhoewel ek nooit gaan kyk het of ek enige lewe by die watergat…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 5

2016 Kgalagadi – Dag 4

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Nossob na Union’s End en terug Dinsdag – 2016/09/20 Twee uur Dinsdagoggend, word ons deur ‘n leeu wakker gebrul. Dit was so dreunend die meneer kon net buite die kampdraad gewees het… Ons het haastig ons sweetpakke aangetrek en is vol afwagting watergat toe… In die uur…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 4

2016 Kgalagadi – Dag 3

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Twee Rivieren na Nossob, met leeus en allerlei voëls langs die pad Maandag – 2016/09/19 Na die yskas en vrieskas deur die nag hulle kant gebring het, was dit weer ‘n terugpakkery in die koelboks en ‘n teruglaai van alles in Escapé, voor ons by Twee Rivieren…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 3

2015 Kgalagadi – Day 3

The first unforgettable Kgalagadi trip! Saturday – 2015/09/26 The FIRST formal day in the Kgalagadi began with a steaming cup of coffee and rusks, while we watched the sun rising silently above the peaceful camp. Freshly showered, we packed a basket for breakfast and headed off towards Nossob with great expectations. Samevloeiing was the first…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Day 3