2024 Kgalagadi – Dag 7

1-2-3 Welpies! Vrydag – 19 Januarie 2024 Vandag verruil ons Mata-Mata vir Nossob, so daar het ‘n paar uur in Winston vir ons gewag. Ons het rustig opgestaan, begin klaarmaak en pak. Dit was nog lekker koel op die stoepie en alhoewel daar niks in die rivierloop was nie, het ons ‘n wyle op die…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 7

2024 Kgalagadi – Dag 6

Lang Stories – Min Fotos! Donderdag – 18 Januarie 2024 Wat ‘n heerlike koel nag! Die tent het vensters op drie kante gehad, ons het almal oopgezip gelos deur die nag en daar het heel nag ‘n briesie oor ons gespoel. Vir die nagte in die kleiner kampe het ek onderneem om die ou slaappilletjie…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 6

2024 Kgalagadi – Dag 5

Kol-katte en duine paaie! Woensdag – 17 Januarie 2024 Ons het baie beter geslaap, maar ‘n hoogsomer nag in die Kgalagadi se groot kampe het maar sy onderbrekings. 22h toe die krag afgaan, was ons op om vensters oop te maak, terwyl die anti-muskiet-spiraal sy rokie na die dak laat sirkel… Ongelukkig het die spiraal…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 5

2024 Kgalagadi – Dag 4

Op en af in die Auob! Dinsdag – 16 Januarie 2024 Wat ‘n nag! Die krag gaan 22h af in die kamp en toe die lugversorger en waaier gaan staan, het al die muskiete uit die gordyn voue uitgekruip. Jy word wakker en elke ledemaat brand met bytplekke… dan zoem iets om jou kop… dan…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 4

2024 Kgalagadi – Dag 3

Groen rivierlope! Maandag – 15 Januarie 2024 Ons het besluit om ‘n wekker te stel… Eerste amptelike dag van vakansie – en ons staan 5h op… Die rede? Die hekke maak 5h30 al oop en ons wou weer ‘n draai in die Nossob opry, voor ons die huisie moes ontruim en Mata-Mata toe ry. Ons…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 3

2024 Kgalagadi – Dag 2

Twee Rivieren – hier’s ons weer! Sondag – 14 Januarie 2024 Christoff het in die nag begin hoes agv die lugversorger, so ons het dit afgesit… Dit was egter nie lank voor die nag se hitte ons bekruip het nie…en muskiete! Dit het ons oorval! Die gevolg was dat ons maar sleg geslaap het… En…

Continue reading 2024 Kgalagadi – Dag 2

2023 Noordkaap – Dag 7

Augrabies na Orania Vrydag – 24 Maart 2023 Vrydagoggend het ons dit bietjie rustiger gevat. Na ‘n verfrissende stort, het ons ons tweede beker koffie opgedra na die uitkykpunt bo-op die cottage. Die toneel wat ons aanskou het was net nog meer indrukwekkend van so 2-3 meter hoër af. Buiten dat die cottage se dak…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 7

2023 Noordkaap – Dag 6

Uit die Richtersveld na Augrabies Donderdag – 23 Maart 2023 Die stilte van die nag was amper tasbaar. Daar was nie diertjies wat geroep het nie, maar daar was wel snuffelaars wat ons asblik iewers in die nag omgegooi het. Gelukkig was daar nie veel of skadelike goed om te aas nie. Ek was weer…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 6

2023 Noordkaap – Dag 5

In die Richtersveld na Gannakouriep Woensdag – 22 Maart 2023 Na ‘n onrustige nag het selfs ek later as normaal geslaap. Die enkelbed matrasse in die huisie het met elke draai in die nag, die res van die huisie laat weet daar was beweging gewees. Met die gevolg dat ons rondom halfsewe eers ons eerste…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 5

2023 Noordkaap – Dag 4

Via Suid Afrika se hoekie na Sendelingsdrift Dinsdag – 21 Maart 2023 Die son kom later op so noord teen die Weskus, met die gevolg was ek elke oggend voor Christoff wakker. Hy’s ‘n battery hoender en ek is ‘n gewoonte dier, met die gevolg is dat as die son later opkom as wat ons…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 4

2023 Noordkaap – Dag 3

Kuslangs na Port Nolloth Maandag – 20 Maart 2023 Maandagoggend was ons behoorlik traag uit die vere. Die eerste deel van die nag was ‘n gestoei met kamikazi muskiete, totdat ons die Peaceful Sleep matjie begin opwarm het. Na die eerste koppie koffie en ‘n beskuitjie of twee, het ons begin lewe kry. Christoff het…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 3

2023 Noordkaap – Dag 2

Deur die Wildeperdehoekpas na Hondeklipbaai Sondag – 19 Maart 2023 Of dit die opgewondenheid was van die onbekende wat voorgelê het en of dit maar net my middeljarige slegte slaap is, sal ek nie weet nie, maar Kathumzi se bed het al die slaap na Christoff se kant toe uitgedeel. Ek was al kort na…

Continue reading 2023 Noordkaap – Dag 2