Somer in die Kgalagadi! Sleg leeus! Woensdag – 24 Januarie 2024 Dit was ons laaste dag in Nossob, so ons het ‘n wekker gestel sodat ons kort na 6h by die hek uit kon wees… net ‘n paar honderd meter verder het ons ons eerste leeus gesien lê. Ons het besef hulle gaan dalk nog…
Posted on

