Category: Afrikaans

Posts in Afrikaans

2016 Kgalagadi – Dag 7

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Breëkop arend en bakkie probleme Vrydag – 2016/09/23 Vrydag het nie heeltemal volgens plan verloop nie. Ons wou suid uit toe die hek oopmaak en dan die boonste duinepad ry Kamqua toe… Maar, kom ons begin by die begin. Die leeus het basies deur die nag geselsies…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 7

2016 Kgalagadi – Dag 6

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Die pad na Mabua Donderdag – 2016/09/22 Daar was geen nagtelike eskapades van enige leeus nie, so ons het heerlik deurgeslaap tot die dag gebreek het, maar voor ons ons eerste koppie koffie in ons slaapsakke kon nuttig, moes ons eers van die oornag-voggies ontslae gaan raak…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 6

2016 Kgalagadi – Dag 5

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Nossob en omgewing se watergate Woensdag – 2016/09/21 Rondom middernag, iewers in die omgewing, het ‘n leeu weer begin brul. Christoff het heerlik deur dit geslaap, maar ek was van daar af baie wakker, alhoewel ek nooit gaan kyk het of ek enige lewe by die watergat…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 5

2016 Kgalagadi – Dag 4

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Nossob na Union’s End en terug Dinsdag – 2016/09/20 Twee uur Dinsdagoggend, word ons deur ‘n leeu wakker gebrul. Dit was so dreunend die meneer kon net buite die kampdraad gewees het… Ons het haastig ons sweetpakke aangetrek en is vol afwagting watergat toe… In die uur…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 4

2016 Kgalagadi – Dag 3

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Twee Rivieren na Nossob, met leeus en allerlei voëls langs die pad Maandag – 2016/09/19 Na die yskas en vrieskas deur die nag hulle kant gebring het, was dit weer ‘n terugpakkery in die koelboks en ‘n teruglaai van alles in Escapé, voor ons by Twee Rivieren…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 3

2016 Kgalagadi – Dag 2

Kruis & Dwars deur die Kgalagadi! Rondte 2 Deben tot by Auchterlonie via Twee Rivieren Sondag – 2016/09/18 Ons was weer vroegerig op en na ‘n koppie koffie was dit die manne en die bakkie se bande. Ons het die vorige dag die bande afgeblaas om die bondels hout, wat op Escapé se dak gepak…

Continue reading 2016 Kgalagadi – Dag 2

2015 Kgalagadi – Dag 7

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Witsand na Deben Woensdag – 2015/09/30 En so breek ons laaste dag aan… Ons het laterig opgestaan, rustig elk twee bekers koffie gedrink, terwyl die oorskiet pap warm geword het. Ontbyt was oorskiet pap en wors… Dit was ‘n lekker koel oggend en ons moes maar ‘n baadjie nader trek…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 7

2015 Kgalagadi – Dag 6

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Mata-Mata tot by Witsand se brullende duine Dinsdag – 2015/09/29 Ons het besonder rustig geslaap, as mens die vorige aand se ervaring in ag neem, maar kort by 5h was ons uit vir koffie in die skuiling. Die oggend het ons weer beloon met ‘n mooi sonsopkoms, terwyl ons koffie…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 6

2015 Kgalagadi – Dag 5

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Springbokkie geboorte en die stand-off by Vaalpan Maandag – 2015/09/28 Ons was vroeg-vroeg op en het met ons propvol, vuurwarm koffiebekers en ‘n bak beskuit in die skuiling gaan sit om te kyk hoe die Afrika-son oor die Kalahari-duine opkom… En ons was weer beloon met ‘n pragtige lugvertoning. Na ‘n…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 5

2015 Kgalagadi – Dag 4

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Twee Rivieren en Mata-Mata, maar dit was die GROOT leeuvangsdag! Sondag – 2015/09/27 Vandag was een van daardie dae wat mens nooit sal vergeet nie… Maar voor ek daarby kom… Ons het die oggend eers ‘n koffie gedrink en weer rustig na die sonsopkoms oor die kamp gekyk… en toe…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 4

2015 Kgalagadi – Dag 3

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Leeuwyfies en piekniek by Melkvlei Saterdag – 2015/09/26 Die amptelike EERSTE dag in die Kgalagadi was begin met ‘n koppie koffie en beskuit, terwyl ons ons verlustig het in hoe die son stil en statig oor ‘n rustige kamp opkom. Vars gestort, net met ons piekniekmandjie gepak vir ontbyt by…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 3

2015 Kgalagadi – Dag 2

Die eerste onvergeetlike Kgalagadi besoek! Van Zylsrus en Twee Rivieren aankoms Vrydag – 2015/09/25 Ons was soos normaal redelik vroeg uit die vere. Daar het ‘n langerige pad voorgelê EN ons moes so ry dat daar nog genoeg tyd was om te gaan tent opslaan in Twee Rivieren…  Tannie Mara het ‘n lekker ontbyt reggesit,…

Continue reading 2015 Kgalagadi – Dag 2